Droom kombuis kaste in Pretoria, Gratis Kwotasie en ontwerp

Crafting Dreams, One piece of wood at a Time: Get exactly what you want at Dust Factory

Welcome to Dust Factory, where I, personally craft custom furniture and cabinetry.

I don't just drop teams on site and head to the pub; I'm involved in every aspect of the process, from selecting the finest timber and board products to meticulously sandpapering and even cleaning the floors. Quality is my utmost priority, and I believe that the joy of owning a remarkable piece of furniture outlasts any fleeting thoughts of its cost.

If you're searching for something truly unique, whether it's a bespoke kitchen, a cozy bedroom, or a timeless piece of furniture destined to become an heirloom, you're in the right place. Your journey with Dust Factory will be more than just a transaction; it will be a collaborative experience in creating something special that you'll cherish for years to come.

This also means I have limited capacity, I cannot be rushed, I only take on as much as I can cope with at any given time.

2023-09-04

Ek vervaardig en installeer kombuis kaste in die Pretoria Oos, Centurion en Noord Midrand gebied

My werkswinkel is in Lyttleon Manor. Ek doen graag 'n 3d ontwerp en kwotasie doen vir u kombuis hernuwing.

Hier by Dust Factory stuur Ek nie 'n verkoopsman en spanne mense nie, Ek doen self die werk.

Vir my gaan dit oor kwaliteit en nie hoeke sny nie.
kombuiskaste, Pretoria
Druk hier vir 'n gratis ontwerp en kwotasie.

Kombuis kaste materiaal, Pretoria


Ek vervaarding oor die algemeen karkaste met Melamien en die hoof produk wat Ek gebruik is PG Bison se Melawood. Die kombuis kaste se binnegoed word met Melawood se Super White gemaak en die deure en sigkante word met verskeie materiaal soorte vervaardig.

Melawood kombuis kaste


Melawood is die goedkoopste manier on 'n kombuis te vervaardig. Die materiaal word in die fabriek gesny en geband. Daarna word dit afgelewer en ek sit dit in die kombuis aanmekaar en installeer dit. Dit kan enigietes van 3 na 12 dae neem om kombuis kaste aanmekaar te sit en installeer. Ek doen klein en groot kombuise.

Melawood reeks hier te sien
hoek laaikas, Pretoria kombuis kaste installasie, Pretoria

Daar is n kleur of textuur vir enigiemand se droom kombuis vanaf wit to swart, hout afwerkings en selfs die nuwe klip afwerkings wat onlangs vrygestel is. Daar is ook Sonae se reeks wat ek nog op my webtuiste moet publiseer.
Druk hier vir 'n gratis ontwerp en kwotasie.

Geverfde kombuis kaste


Ek maak deure en sig panele met supawood en kan dit met die hand verf, spuitverf of verskeie verf tegnieke gebruik. As u 'n kombuis wil hĂȘ wat uitstaan dan is die 'n opsie. Verf tegnieke sluit marmer, graniet, spuit verf, sleepverf, laprolverf en houtgrein verf. Kies jou kleur palet en dan raak Ek kunstig.
geverfde kombuiskaste
Ek kan ook spuitverf met matt of glans verf, asook motor kleure soos metallics.

Hout kombuis kaste


Ek maak hout kombuis kas deure met 'n reeks houtsoorte vanaf Pine en Saligna tot die exotiese houte soos Zebrano en Chamfuti as dit beskikbaar is. Daar is meer as sewentig houtsoorte beskikbaar vanaf verkillende verskaffers. Daar is plaaslike hout soorte soos Swarthout, geelhout, Kiaat, Poplier en stinkhout, ingevoerde houtsoorte soos eike hout, beech, ash en die mahonies en Afrika hout soorte soos Rooshout, Chamfuti, Rubberhout en Afrormosia.

Druk hier vir 'n gratis ontwerp en kwotasie.

kombuiskaste ontwerp

Kombuis kas werktafels of bladdens.


Daar is vier hoof tipes werksoppervlaktes beskikbaar, Formica, Hout, Graniet en mensgemaakte klip bladdens of Kwarts. Om meer te lees oor die verskillende werksoppervlaktes en die kleur reeks te sien druk hier.
kombuiskaste wynrak
Om 'n kwotasie aan te vra druk hier.
kombuiskaste Pretoria Oos
Om geld te spaar met die hernuwing van 'n kombuis kan die deure en werksbladdens vervang word met behoud van die kaste se karkasse. Nuwe deure en bladdens sal 'n kombuis baie mooi opkikker.

Gebruik so veel as moontlik neutrale kleure omdat mode kleure gou verouder. Dit gaan ook vir teels, Om kleur in 'n kombuis in te bring is maklike met klein toestelle en met vadoeke en dies meer.

Druk hier vir 'n gratis ontwerp en kwotasie.

Vernuwing van jou kombuis, Additionele kaste en verskuiwing


Las 'n paar eenhede by, skuif 'n paar kaste en jou kombuis se uitleg verander heeltemaal. Nuwe deure en bladdens en siedaar, 'n moderne modieuse kombuis om almal te laat jaloers voel teen 'n verminderde koste.
Melawood kombuiskaste

Kombuis vernuwing Pretoria


Hand geverfde effekte kan 'n kombuis heeltemaal omskep in 'n wonder. Party oppervlakke kan maklik geverf word, Ek kan spuit verf of hand verf met effekte soos albaster, graniet of selfs net uitsnyvorms.
Pretoria Kombuiskaste

Druk hier vir 'n gratis ontwerp en kwotasie.

Hernu alles in die kombuis


Breek uit en hernu, Nuwe kaste, nuwe teels, verf werk waar dit nodig is, skuif die opwasbak, maak plek vir 'n skottelgoedwasser, 'n oog hoogte oond en meer. Vra net, Jou droom is Ek wens.

If you liked this please share it, it really makes my day and I really appreciate it.



See more blogs by tag

Contact Us

The addresses are here for information only, BY APPOINTMENT ONLY. We may be on site, so don't just arrive.

Contact: Guy McLaren

Map to WoodGuy's Dust Factory

Pretoria Cabinetmaker

364 Fountain Ave
Lyttleton Manor
Centurion
Gauteng
0157

Call 076 934 3640
Mobile 076 934 3640