Dust Factory, 'n eenmansaak wat ingeboude kaste installeer

Crafting Dreams, One piece of wood at a Time: Get exactly what you want at Dust Factory

Welcome to Dust Factory, where I, personally craft custom furniture and cabinetry.

I don't just drop teams on site and head to the pub; I'm involved in every aspect of the process, from selecting the finest timber and board products to meticulously sandpapering and even cleaning the floors. Quality is my utmost priority, and I believe that the joy of owning a remarkable piece of furniture outlasts any fleeting thoughts of its cost.

If you're searching for something truly unique, whether it's a bespoke kitchen, a cozy bedroom, or a timeless piece of furniture destined to become an heirloom, you're in the right place. Your journey with Dust Factory will be more than just a transaction; it will be a collaborative experience in creating something special that you'll cherish for years to come.

This also means I have limited capacity, I cannot be rushed, I only take on as much as I can cope with at any given time.

2022-01-26

Dust Factory is 'n eenmansaak wat ingeboude kaste bou en installeer te Pretoria. Ek het meer as 30 jaar se ondervinding in die bedryf en doen alles self. Druk hier..

Dust Factory is 'n eenmansaak wat ingeboude kaste bou en installeer. Ek het meer as 30 jaar se ondervinding in die bedryf en doen alles self van die skuurwerk en skoonmaak tot die finale verstelling. Ek het nie handlangers nie en sal dus nie vreemdelinge op u werf aflaai en los nie.

Laat Ek uitkom en 'n gratis kwotasie lewer vir u ingeboude kaste, kombuise of selfs 'n unieke meubelstuk wat U verlang. Ek doen driedimesionele tekeninge van die werk wat gedoen moet word sodat U vooraf 'n goeie indruk het van verwagtinge. Druk hier om 'bespreking te reel
drie dimensionele ontwerp, kaste
Ek bou kaste met Melamien raamwerk en binnekante, Op die sig kante kan ek 'n reeks materiaal gebruik insluitende Melamien Supawood, handgeverf of gespuitverf, soliede hout van plaaslike dennehout tot
ingevoerde hardehout.

Standaard grotes van ingeboude kaste te Pretoria Oos


Kaste is 2.4m hoog, wydtes verskil van 450 - 1200mm in trappe van 150mm. Daar is nie 'n raak aan die bokant nie sodat die spasie tussen die boonste rak en die plafon benut kan word. Ekvul die kaste tussen die bokant en die plafon tot om en by 2,7m, Indien die plafonne meer as 2.7m is, word n bokant gebruik. Die sisteem wat ek gebruik vir ingeboude kaste laat nie rug kante nie, dus is dit 'n goeie plan om te verf terwyl die kaste nie geinstalleer is nie.
hout ingeboude kaste
Ek sal dit ook in enige grote bou om te pas by die plek waar dit moet staan, tot in met 'n hoogte van 2700mm, Die ses uitlegte is hang plek, dubbel hang plek, hang plek met rakke, hangplek met laaie, grimering tafel met kas bo en rakke. As daar iets spesiaals is wat u gesien het op die web, dan kan Ek daarna kyk ook.

Materiaal vir ingeboude kaste in Pretoria


Ek bou die karkaste of struktuur met Melamien, of Melawood of Novoboard, Druk hier om te kyk na die Melawood kleur palet. Al my Melamien komponente vir karkaste word met 1mm impak randband gelyn. Baie ingeboude kas vervaardigers sal bietjie geld probeer spaar deur .3mm randband te gebruik. Die 1mm is minder genyg om af te trek en voel en lyk ook beter. Geld kan gespaar word deur met skyfiebord te werk, maar Ekstel dit nie voor nie. Die besparings is maar yl, veral as langdurigheid in ag geneem word.

Melamien ingeboude kaste vir slaap kamers, Pretoria


Melamien ingeboude kaste se deure en sigkante word ook van Melamien gemaak en die is beskikbaar in 'n reeks kleure om enigeeen se smaak te pas. Supawhite Melamien kan gebruik word vir die wat 'n klein begroting het, alhoewel 'n bietjie kleur en grein maak enige kas soveel mooier.
ingeboude kaste Pretoria
Tradisionele deure of glydeure kan vervaardig en geinstalleer. Stoorplek vir skoene, hand sakke of 'n bêreplekkie wil he vir die krale en blink goedjies kan gemaak word. Ek bou ingeboude kaste met laaie, rakke, hangplek, hokkies en wegsteek plekkies.

Ek bou ingeboude kaste om te pas. My ingeboude kaste word afgelewer in afgebreekte vorm. My sisteem laat my toe ingeboude kaste in so min as een of twee dae te installeer. Ek verseker dat die kaste pas en reg opgelyn is.

Ingeboude kaste vir slaapkamers: Die opsies.


Ek'maak driedimensionele tekening maak van elke kas sodat U kan sien presies wat gaan installeer word. Ek neem mates voordat ek enige materiaal bestel sodat ek weet dat dit gaan reg pas.

Ek gebruik industrie standaard grotes en maak gebruik daarvan sover moontlik, alhoewel indien standaard grotes nie voldoende is nii en 'n kas benodig is wat 50mm nouer is of 120mm hoër is tot en met 2.7m hoog dan doen ek so.
instalering van ingeboude kaste Pretoria

Geverfde ingeboude kaste Pretoria


Ek vervaardig word kaste met Supawood, wat ek of spuitverf of handverf. Rou supawood kan ook verskaf word vir diegiene wat dit self wil verf. Ek doen beide handverf werk en spuitverf. Hand geverf kan verftegnieke of gewone kwaswerk wees met emalje, waterverf of krytverf.

Soliede hout ingeboude kaste vir slaapkamers, Pretoria


Soliede hout word ook gebruik vir ingeboude kaste. Ek het al vantevore met Boekenhout. Dennehout. Eikehout, Poplierhout, Sederhout, Rooshout en meer gewerk.

Ingeboude kas opsies te Pretoria


Die gewone standaard kaste sluit in hangplek en rakke. 'n eenvoudige ingeboude kas kan miskien ook 'n dubbele reeling in die hangkas he sodat manshemde en broeke minder spasie gebruik om gestoor te word.
Melamien ingeboude kaste Pretoria
Vantevore het ek al kaste gebou met weggesteekte laaie, diep laaie vir die stoor van beddegoed ensomeer, laaie met afskortings sodat onderklere netjieser kan gestoor word, deurloop area om in die badkamer te kom, met plek vir bedkassies en stoorplek bo oor die bed, spesiale stoorplek vir skoene in rakke of rondomtalies. Daar is min idees wat ek nie kan vertaal in 'n werkende idee nie.

Ek maak ook 'n spieltafel met of sonder laaie tussen kaste. Wil jy 'n plekkie he vir die TV of 'n komper, vra net. Ek vervaardig kaste om U benogdihede te dek.

Bed kassies, boekrakke en meubels om te pas by die ingeboude kaste


E ksal enige meubels maak om te pas by die ingeboude kaste vir die slaapkamer, bed kassies, kop stukke, speelgoed kiste, laai kassies, spiel tafels, selfs 'n bed vir die jong klomp, met uit trek matrasse vir die maters wanner hulle kom oor slaap.
instalering van ingeboude kaste Pretoria

Ingeboude kaste vir ander kamers


Jou motorhuis kan netjies wees, On kan kaste maak om alles te stoor vanaf die gereedskap tot die braai goeters en die koelkassies. Ekkan ook jou huiskantoor beplan en netjies maak, Die TV kamer en speel kamer kan ook nejies gemaak word met prag stuk ingeboude een hede vanaf boek rakke tot plasma stands.
Sederhout ingeboude kaste Pretoria

Losstaande meubels


Ek bou enige meubelstuk van 'n tafel, tot 'n jonkmans kas met Melamien of die ander materiale soos genoem.

Vra vir n gratis kwotasie en 3d uitbeelding van u projek, druk hier.



If you liked this please share it, it really makes my day and I really appreciate it.



See more blogs by tag

Contact Us

The addresses are here for information only, BY APPOINTMENT ONLY. We may be on site, so don't just arrive.

Contact: Guy McLaren

Map to WoodGuy's Dust Factory

Pretoria Cabinetmaker

364 Fountain Ave
Lyttleton Manor
Centurion
Gauteng
0157

Call 076 934 3640
Mobile 076 934 3640